Modulekode | JMO 304 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Om studente met die nodige kennis, vaardighede, waardes en houdings toe te rus wat in die praktyk toegepas en ontwikkel word ten einde die inherente musikaliteit van alle leerders te versterk. Die klem is op die teoretiese en praktiese aspekte van koorleiding en ander voordragaktiwiteite. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App